“Wine is sunlight, held together by water.” – Galileo Gallilei.

Nuwe Leeu Passant-wyne huldig Kaapse wyntradisie

Sit jou wynreis van ontdekking voort!

Die bekende wynmaakspan van Chris en Andrea Mullineux het bekend gemaak dat hulle - saam met hul vennoot, Analjit Singh - hul nuwe vlagskip-wynportefeulje, Leeu Passant, eersdaags gaan bekend stel. Die Leeu Passant-reeks is puik wyn geïnspireer deur die eiesoortige kultuur, terroir, geskiedenis en smake van die Kaap. Die naam Leeu Passant is afgelei van wapenkunde waar die Lion Passant verwys na ? Leeu wat rondloop.

Elegant Constantia Glen flagship red shaped by cool vintage

Bottled elegance!

Constantia Glen, the picturesque boutique wine estate known for exceptional Bordeaux-style wines, has released the much anticipated 2012 vintage of its flagship red, the Constantia Glen FIVE.

Skaars en uitsonderlike items onder die hamer by Barrels&Beards 2017

Barrels&Beards is meer as net lekker kos en wyn!

Of jy nou ’n luide deelnemer is, net kort snorke gee of jou hoed ongemerk in die hoekie van die vertrek kantel, jy sal jou beste voet moet voorsit op 22 April op die “harigste” veiling van die jaar! Vanjaar se Best of Bot-veiling sal weer eens ’n hoogtepunt wees op die Barrels&Beards-fees in Botrivier, en sal besoekers die kans bied om op sommige van die streek se mees gesogte, ongewone en begeerlike wynverwante items te bie.

Think pink: The intricacies of making rosé

Summer, winter, spring or autumn, a dry rosé is always a winner!

It’s summer. The weather is warm and if you are like me, your thoughts are turning to more white wines rather than the hearty reds of winter, writes Nova McCune Cadamatre. There is one style which is making a statement this season, however, and that is Rosé. It’s a beautiful mix of the lightness of a white wine with a bit of classy structure hinting of its origins as red wine grapes.

Biltong&Pinotage-fees vanjaar in sowel die Kaap as Gauteng

'n Fees in die volle sin van die woord!

Geniet twee van Suid-Afrika se mees ikoniese produkte by vanjaar se Biltong&Pinotage-fees wat op Saterdag, 22 April, en Sondag, 23 April, tussen 11vm en 5 nm by die L’Avenir-wynlandgoed buite Stellenbosch aangebied word.

Is Grenache the next Pinot Noir?

Grenache grapes.

Hindsight, of course, is 20/20, and looking back at the surge of popularity that Pinot Noir experienced over the past decade, one can see some of the factors that helped to contribute to the grapes rise in fortune, writes Gregory Dal Piaz. Of course we all attribute a considerable impact to the movie Sideways, which glamorized Pinot Noir like no other grape before. Add to this the growing popular awareness of the so-called French paradox and the wine industry's passionate affair with Pinot Noir and you have all the pieces in place, save one: the consumer.

Uitkyk stel 10-jaaroue potketelbrandewyn bekend

Vir die fynproewer!

Die jongste Uitkyk-potketelbrandewyn, die 10-Year-Old Grand Reserve, is elegant en kompleks, en ’n uitmuntende uitdrukking van ’n ware landgoedbrandewyn. Die landgoed se wynmaker, Estelle Lourens, meen dat elke kultivar van die landgoed, wat in 1712 ontstaan het, bydra tot die onberispelike, smaaklike en goed gebalanseerde eindproduk.

‘Wine down’ your Wednesdays at Neethlingshof!

Warm up your winter Wednesdays at Neethlingshof.

Neethlingshof is a place of rare beauty where man and nature come together to produce the finest wines. This picturesque estate on the outskirts of Stellenbosch offers the perfect place to go to “wine down”, relax and listen to live music performed by popular acoustic guitarists this winter.

Visie, passie en geduld eindig in die Cape of Good Hope Serruria Chardonnay 2015

Nog een vir die ware wynliefhebbers!

Om aan die voorpunt te wees van ’n hoogs mededingende wynmark verg veel meer as net pasie en toewyding, dit vereis ook geduld en innovasie, en al hierdie elemente kom saam in die jongste aanbieding uit die bekroonde kelder van Anthonij Rupert Wyne – die Cape of Good Hope Serruria Chardonnay 2015.

Grüner Veltliner around the globe

Diemersdal has introduced this Austrian variety to SA.

Grüner Veltliner, arguably the original hipster wine, has grown up and become a standard in the classical pantheon of top white wines, writes Gregory Dal Piaz. Along the way it was revealed that in Austria, Grüner is often a simple table wine, served in crown-capped liter bottles and not the subject of fawning terms of endearment. Yes, Grüner Veltliner is capable of remarkable things, but it’s also a table top stalwart, and frankly therein lies its beauty. It has a flexibility few grapes can match.

Sindikeer inhoud