fotogalery

fotogalery

Vir fikse mense (en ander) wat wyn geniet!

 

Wyn is nie net goed vir jou gemoedstoestand nie, dis ook goed vir jou gesondheid. Matig, natuurlik, matig! En verantwoordelik. Hier is nou ‘n reeks oefeninge vir daardie wynliefhebbers wat fiksheidsmal is en ‘n ou knertsie wil geniet terwyl hulle hul lywe in toom hou, of vir diegene wat nie die sin van fisiese oefening kan insien nie maar diep in hul gemoedere verstaan dat hulle iets moet doen om daai tjoep om die middellyf effe af te blaas. Vriend Pieter van Rensburg het hierdie “reeks oefeninge” uit Australië gestuur. Geniet, maar moet dit tog net nie oordoen nie asb! Planeet Wyn wil nie hê enige van sy lesers moet ‘n spier verrek of skeur nie!

 

Einde