fotogalery

fotogalery

Nuwe wynreeks soek sy ‘plekkie in die son’

 

Ook by die geleentheid waartydens die Place in the Sun-wynreeks bekend gestel is, was die vryskutskrywer Greg Landman, Jeanri-Tine van Zyl van WINE en Deidre Samson, Place in the Sun se globale bemarkingsbestuurder. Die vier wyne is landwyd te koop. Na verwagting sal die kleinhandelprys van die Sauvignon Blanc ongeveer R35 wees en dié van die rooiwyne sowat R45.

 

Einde