Planeet Wyn ondergaan gedaantewisseling/Planet Wine undergoes ‘reconstructive surgery’!

Die nuwe Planeet Wyn is meer as net 'n nuwe voorkoms.

Planet Wine has not undergone a simple facelift but rather serious “reconstructive surgery”! Athough the new website – www.planetwine.co.za - has been activated, it will still undergo some tweaking before it gets our final nod of approval, so please bear with us. In the meantime, do let us know what you think on the Comments Section at the bottom of each article or at planetwine@iafrica.com, and ALL suggestions are welcome!

Die nuwe webtuiste wil ’n “kuierplek” word vir mense wat passievol is oor wyn, kos en reis, ’n soort gemeenskap van enersdenkendes. Sluit dus gerus by ons aan en gaan “like” ook sommer ons Facebook-blad.

Bo en behalwe die gewone artikels oor onder meer nuwe en interessante wyne, wynmakerye, wynmakers, wynplekke en kos-en-wyn-pasmaats, gaan ons ook volgende jaar met gereelde kompetisies begin met lekker pryse wat wyn, kos en verblyf insluit.

So, don’t take your eyes off Planet Wine. Let’s have fun together.

Tjorts!

 

EINDE