Kos&Wyn/Food&Wine

Vir die smulpape/For the gastronomes..

Paar bevrore druiwe en waatlemoen met Two Oceans-wyne vir ietsie heel anders

Breek die hitte se rug.

Kuier in die somer vra vir ligte verversings wat aan die een kant nie die bank sal breek nie en aan die ander nie die middellyf sal laat swel nie. En niks klop die vars sappigheid van seisoenale vrugte gepaar met Two Oceans-wyne nie … en dit kan ook nie makliker wees nie!

Dink aan dorslessende waatlemoen sosaties van kruisement en feta gepaar met Two Oceans Rosé of bevrore druiwe en Two Oceans se Sauvignon Blanc. Vleserig, soet en verfrissend, net wat ’n heerlike samesyn nodig het!

Serve Drostdy-Hof’s Natural Sweet Wine with Aubergine Parmigiana

Aubergine Parmigiana and Drostdy-Hof Natural Sweet Wine!

Let foodie Sarah Graham introduce you to her crowd-pleasing Aubergine Parmigiana (Aubergine, Parmesan and Tomato Bake), matched with a glass or two of Drostdy-Hof Natural Sweet White.  Both the wine and the food deliver a deliciously fruity tang on the tongue.

Drostdy-Hof wines are available from major national retailers and sell for around R32.95 for a 750ml bottle and around R54.95 for a 2-litre box.

Nektarien-en-gemmer-krummelnagereg met Drostdy-Hof Adelpracht

Ietsie spesiaal vir die soet tande!

Saam met Suid-Afrika se gunstelingwyn, Drostdy-Hof, blaas die koskenner, Sarah Graham, lewe in haar passie vir heerlike kaalvoetkos terwyl sy op haar nuwe program Sarah Graham’s Food Safari orals in suider-Afrika rondreis.

Drostdy-Hof’s Natural Sweet Red the perfect match for venison burgers

A burger with a difference ... with a wine with a difference!

Part of foodie marvel, traveller and raconteur Sarah Graham’s appeal lies in making her delicious recipes so easy to recreate. Here she pairs her venison burger with Drostdy-Hof Natural Sweet Red.

Graham shows how to transform the humble burger into a gourmet experience. She uses venison, topped with an apple relish that cleverly brings out all the berry spice and charm of this deliciously refreshing wine.

Geniet Drostdy-Hof se Claret Select met pikante chorizo-en-suurlemoenhoender

'n Kombinasie wat ewe goed in die somer as die winter sal werk.

’n Mens besef sommer dadelik waarom die kosskrywer Sarah Graham so gewild is. Haar resepte is sonder foefies, maar die resultate is skouspelagtig, soos hierdie eenvoudige een waar ’n besonder smaaklike chorizo-en-suurlemoenhoenderdis met blomkoolpuree met Drostdy-Hof Claret Select bedien word.

Dié rooi lekkerdrinkversnit bied ’n ryk boeket van ryk bessiesmake wat goed by die stewigheid van die chorizo en hoender pas.

Pangebraaide stokvis met basiliekruid en trostamaties ... en Drostdy-Hof se Natural Sweet Rosé

Somerkos!

Die gewilde kospersoonlikheid Sarah Graham deel hier haar persoonlike avontuur van eet, drink en die genieting van haar gunsteling-plekke  en -mense met die gewilde wynhandelsmerk Drostdy-Hof.

In die onderstaande resep omskep sy, op haar hipermaklike en absoluut heerlike manier, die nederige stokvis in 'n feestelike gereg.  Op haar besonderse manier kombineer sy op vernuftige wyse die gereg met Drostdy-Hof Natural Sweet Rosé, waardeur die pikantheid van die tamaties aangevul word deur die wyn se aarbei-, kersie- en pruimgeure.

Five great recipes for corn and their wine mates

This staple food has a number of wine mates.

There are few foods that seem to be able to capture the imagination of so many people, writes Gregory Dal Piaz. While the fringe element obsesses over things like ramps and fiddle heads, I think it's safe to say that much if not most of the country looks forward to enjoying fresh corn, and cherries when each are in season.

Enjoy a festival of prawns with Drostdy-Hof’s Extra Light

A festival of prawns enjoyed with Drostdy-Hof Extra Light.

The beauty of celebrating the festive season in South African is, obviously, the weather. Traditional hot feasts fit for winter can be replaced with refreshing dishes served around the pool.

Why not elevate the usual lunchtime braai with this delicious but simple recipe from Chef Johan van Schalkwyk? Serve grilled prawns on a mango and avocado salad with a sweet chili and ginger dressing, perfectly paired with Drostdy-Hof Extra Light.

Amarula glamourises Claire Allen’s family pud!

A quick and easy pudding with Amarula.

Local food fundi Claire Allen has turned up the taste and luxury of a traditional local pudding, by artfully using Amarula Cream and Amarula Gold (her new go-to ingredients for savoury and dessert dishes).  She's transformed her grandmother's good old fashioned vinegar pudding into a contemporary expression of South African flavour.

Geniet heerlike tiemiehoender met Drostdy-Hof Premier Grand Cru

So somer soos kan kom!

Moeg vir dieselfde vervelige ou resepte? Blaas dan bietjie lewe in die storie en omskep die alledaagse aandete van gebraaide hoender in iets nuuts met hierdie resep van die plattelandse sjef, Johan van Schalkwyk, wat van alledaagse hoender iets nuuts en opwindends maak, veral wanneer dit met sy drieboontjie- en appelslaai bedien word.

Sindikeer inhoud