Kos&Wyn/Food&Wine

Vir die smulpape/For the gastronomes..

Geniet ’n smullekker tiramisu-nagereg met Zonneboem Pinotage

Haal solank uit die pinotage!

Tiramisu, die koffiegegeurde nagereg tradisioneel gemaak met lae vingerbeskuitjies en mascarpone, is 'n ou gunsteling van baie Suid-Afrikaanse restaurante en begaafde sjefs.  Die naam – wat letterlik “tel my op” of “lig my op” in Italiaans beteken – sal groot byval vind by enigeen wat hou van soetgoed of wat na 'n lang week van vergaderings en versoeke iets nodig het wat hulle sal help om die lewe weer in die oë te kyk.

Beesvleispastei kry ekstra skop met sappige Claret Select van Drostdy-Hof

Roep die winter behoorlik vaarwel!

Die winter blaas sy laaste koue asem uit, maar ’n mens kan honger mae steeds met dié nuwe weergawe van ’n klassieke staatmaker vul. Bedien met ’n geliefde Suid-Afrikaanse wyn, Drostdy-Hof se Claret Select.

Die sjef, Johan van Schalkwyk, se kombuis het ’n verbeeldingryke kinkel by die gewone beesvleispastei gevoeg, en nou’s dit ’n filodeeg-pastei met ’n beesvleis-en-bosbessievulsel. Daar’s ook tikkies sappige Drostdy-Hof Claret op die tong.

Drostdy-Hof Chardonnay elegantly welcomes summer into the kitchen

Welcome summer!

Summer's nearly here, giving us plenty more outdoor time with family and friends to enjoy delicious food and wine to suit the sunshine. Here's a sophisticated yet simple meal idea that echoes the season.

Created by country chef Johan van Schalkwyk, this smoked salmon and roast potato salad with a creamy dill dressing, is quick and easy to make and pairs beautifully with the 2015 Drostdy-Hof Chardonnay.

Gebruik Amarula en gee onderstebo-tert met pere bietjie skop

Onderstebo-tert met pere en Amarula Gold.

Die Kaapse koskenner Claire Allen gebruik Amarula Gold vir ekstra skop in die kombuis. In hierdie geval gebruik sy dié aptytwekker se heerlik geurige vrugtesmaak om ’n smullekker, gewilde nagereg  te flambé. Sy verduidelik: “Dit verleen aan ’n klassieke Franse resep ’n bietjie Afrika-drama, en die resultaat is onweerstaanbaar.”

Amarula Gold is ’n helder drankie sonder room, en met 30% alkohol per volume. Die bedoeling is om dit in mengeldrankies te gebruik, maar dis ook nuttig om dit byderhand te hou vir souse wat jy met soutgeregte en roomys bedien.

The sweet taste of summer

A Nuy muscadel, a Kanu NLH and a De Krans port, all proudly South African!

Dessert wines are often saved for the winter holidays when we tend to linger at the table with our family and friends, but summer brings its own set of celebrations that are perfect for opening a bottle of something sweet.

As the days lengthen and temperatures rise, it's a perfect time to head outdoors for a picnic, barbeque or dinner party on the patio. Desserts made from the fruits of summer, such as strawberries, peaches, apricots and cherries easily lend themselves to wine pairing.

Drostdy-Hof se Pinotage gee beesstertpotjie ekstra skop

Beesstert in die pot ... en Drostdy-Hof Pinotage.

Soek jy ’n volronde rooiwyn as maat vir jou volgende potjie? Drostdy-Hof se Pinotage is nommerpas. Dié pinotage is net reg saam met ’n geurige maaltyd, en voeg ietsie ekstra by enige gereg danksy fris suur en lewendige bessiegeure wat ’n talmende nasmaak op die palet laat.

Sjef Johan van Schalkwyk móés eenvoudig net dié sappige wyn met sy subtiele eikehoutnuanse saam met ’n potjie beesstert in pruimedante en port gebruik. Jy kan dié gereg by enige geleentheid bedien, maak nie saak of jy êrens kampeer of ’n driegangmaaltyd aan jou gaste voorsit nie.

Amarula gives lamb a roast!

Dried fruit compote and lamb.

Foodie favourite Claire Allen has gone from “trad to rad” in one simple, super-smart step, giving a new spin to Sunday roast.

She's taken dried fruit and steeped it in deliciously aromatic Amarula Gold, the clear, bold, gold spirit aperitif that's made for mixing (it is her new secret cooking ingredient too!).  The result's a tangy, spicy accompaniment to roast lamb you'll want to have every day of the week. She likes to serve it with roasted root vegetables.

Maak jou gereed vir ’n Amarula-koffieverrassing!

Met Amarula kry koffie 'n nuwe dimensie.

Almal is mal oor Amarula! Die jongste bewys daarvan is toe Amarula Cream se verleidelik eksotiese verrukking by die International Wine & Spirit Competition (IWSC) vir ’n paneel van kundiges só onweerstaanbaar was dat hulle ’n goue medalje daaraan toegeken het.

Bykans 300 beoordelaars van 30 lande kom by die IWSC bymekaar. “Die smaak van die maroela-vrug vind by almal byval. Natuurlik sal só ’n paneel met ons olifante saamstem!” sê Dino D’Aurujo, Amarula se woordvoerder.

Celebrate and share with an Amarula Mousse Martini

Amarula Mousse Martini.

When you live life to the fullest, there’s always something to celebrate and share! Amarula, South Africa's favourite cream liqueur, has just the recipe for celebrating and sharing.

Reconnect with your friends and remind each other of the great moments you have shared together.  And do it with an Amarula Mousse Martini.

AMARULA MOUSSE MARTINI

Wine and food is art, not science

Art, not science, and to be enjoyed!

Wine should always be enjoyable and approachable, writes Laura Maniec. It’s an intimidating subject to many people, but it doesn’t have to be. So when it comes to pairing wine and food, I like to have fun with it. And if you love food and wine as much as I do, here are some general pointers to keep in mind when you’re ordering a bottle of wine at dinner, entertaining guests, or simply looking to pair your take-out dumplings and Netflix binge with a crisp glass of vino.

Sindikeer inhoud