Kos&Wyn/Food&Wine

Vir die smulpape/For the gastronomes..

Knak die winter met Sedgwick’s se Klewerige Poeding

'n Poeding wat meer as die hart sal warm maak!

Sedgwick’s Original Old Brown is nie net ’n drankie nie. Hierdie winter kan jy sy warmte ook in die kombuis deel met Sedgwick’s se Klewerige Poeding. Probeer om met Sedgwick’s te bak en skep ’n heerlike, soet en klewerige nagereg wat jou en jou gaste gaande sal hê.

Hierdie eenvoudige nagereg sal almal beïndruk wat kom kuier, of dit nou na afloop van ’n maaltyd is of enige tyd as ’n soet versnapering. Die geheim is die Sedgwick’s wat by die sous gevoeg word en ’n uitlokkende en oorspronklike smaak skep.

Blending heritage with Nederburg and Thuli Gogela

A combination to warm the cockles of your heart!

Thuli Gogela of Mzanzistylecuisine.co.za believes in preserving heritage. That's why she makes a point of using indigenous ingredients in her dishes. She blends them with flair and originality to create tasty new creations that will have the most disciplined diners demanding seconds.

Using the famous wild spinach of Southern Africa known as morogo as her inspiration, she created a spinach and maize meal filling for butterflied beef tenderloin, smartly dressed in a smoked cheese and white wine sauce.

Enjoy a hearty chicken potjie with De Grendel’s Sauvignon Blanc

It looks so good because it tastes so good!

As we all know, there are many things taken unbelievably seriously in South Africa, and in the category of South African cooking, braaiing and potjiekos definitely top the list, says Renée Nesbitt.

Kierang die koue met ’n seekospotjie en Drostdy-Hof Chardonnay

'n Seekospotjie en Drostdy-Hof Chardonnay sal die winterkoue help hokslaan.

Met Suid-Afrika se ryk erfenis van smaaklike kos en uitmuntende wyn, is dit atyd tyd vir heerlike samesyn met vriende en/of familie, en die feit dat die warm somersdae iets van die verlede is, beteken nie dat seekos nie meer op die spyskaart kan wees nie. Inteendeel!

Dis mos altyd tyd vir rustig verkeer met ’n glas wyn in die hand om 'n uurtjie wat laag brand en 'n gereg wat sagkens daarop prut. So, haal jou potjie uit sy bêreplek vir die maak van 'n lieflike seekosgereg wat sy inspirasie uit die milde Weskus put.

Welcome winter with a glorious game pie and Zonnebloem’s Rhône-style red

Food and wine to die for!

Food magician Jules Mercer has created a glorious old-fashioned pie, filled with game meat, pork and chicken, flavoured with orange and spice and served with a berry glaze.  The secret of the recipe lies in using proper stock.

A pie this perfect deserves a wine packed with black and red fruit succulence and some savoury and spice of its own and you'll find it in Zonnebloem's delicious red blend, Shiraz Mourvèdre Viognier.

Geniet ’n eiesoortige lendestuk met Nederburg se The Brew Master

Liplek-lekker!

Thuli Gogela van Mzanzistylecuisine.co.za glo mens moet jou erfenis bewaar. Dis hoekom sy  inheemse bestanddele in haar geregte gebruik. Sy kombineer hulle met flair en oorspronklikheid om smaaklike, nuwe disse te skep wat die mees gedissiplineerde eters vir nog sal laat vra.

Smaaklike beesstert en Yonder Hill Inanda vir ’n gastronomiese fees

Beesstert en Yonder Hill se Inanda, 'n fees vir die gees!

Yonder Hill is geleë aan die voet van die Helderberg net buite Somerset-Wes. Sy Inanda 2013 is ’n versnit van 47% cabernet franc, 44% cabernet sauvignon, 6% merlot en 3% petit verdot.

Net so terloops, Inanda beteken “plek van skoonheid” in Zoeloe.

Vinnige en smaaklike Sedgwick’s-mossels

Mossels gegeur met Sedgwick's Original Old Brown.

As tyd nie aan jou kant is nie maar jy wil steeds indruk maak, sal jy nie ’n fout begaan met ’n Sedgwick’s Original Old Brown-gegeurde Undine-mosselgereg nie.

Hierdie smaaklike en geurige gereg, geïnspireer deur Captain James Sedgwick se vele seereise op die Undine, verander ’n doodgewone dag in ’n fees vir enige seevarende avonturier.

Undine-Mossels

Enjoy lazy sundaes with Sedgwick’s

Spoil yourself ... with a Sedgwick's sundae.

What is better than an ice-cream sundae? An ice-cream sundae covered in Sedgwick’s Original Old Brown salted caramel sauce, that’s what! Be it the perfect end to your dinner party or even a decadent midnight snack, no one will believe something so delicious can be so easy.

Sedgwick’s Sundae

Ice-cream with Sedgwick’s Original Old Brown salted caramel sauce

Serves 6

Vat boerewors op ’n luukse-toer met Nederburg se Baronne

'n Suid-Afrikaanse gunsteling kry 'n kinkel ... en Nederburg Baronne!

Thuli Gogela van Mzanzistylecuisine.co.za het een van Suid-Afrika se gunsteling-kosse ’n vars, nuwe kinkel gegee met ’n stewige dosis humor en styl. Haar boerewors-frikkadelle - gemaak van die maalvleis wat uit die vel gehaal en gegeur is met tamatie, blatjang, suurroom en ’n paar ander smaaklike ekstras – kombineer plaaslike geure met ’n vars, oorspronklike en stylvolle benadering wat moeilik is om te ignoreer.

Sindikeer inhoud