Kos&Wyn/Food&Wine

Vir die smulpape/For the gastronomes..

Enjoy lazy sundaes with Sedgwick’s

Spoil yourself ... with a Sedgwick's sundae.

What is better than an ice-cream sundae? An ice-cream sundae covered in Sedgwick’s Original Old Brown salted caramel sauce, that’s what! Be it the perfect end to your dinner party or even a decadent midnight snack, no one will believe something so delicious can be so easy.

Sedgwick’s Sundae

Ice-cream with Sedgwick’s Original Old Brown salted caramel sauce

Serves 6

Vat boerewors op ’n luukse-toer met Nederburg se Baronne

'n Suid-Afrikaanse gunsteling kry 'n kinkel ... en Nederburg Baronne!

Thuli Gogela van Mzanzistylecuisine.co.za het een van Suid-Afrika se gunsteling-kosse ’n vars, nuwe kinkel gegee met ’n stewige dosis humor en styl. Haar boerewors-frikkadelle - gemaak van die maalvleis wat uit die vel gehaal en gegeur is met tamatie, blatjang, suurroom en ’n paar ander smaaklike ekstras – kombineer plaaslike geure met ’n vars, oorspronklike en stylvolle benadering wat moeilik is om te ignoreer.

Meng ’n kelkie vir die liefde

Red Bamboo.

Maak elke dag Valentynsdag en skep iets besonders, iets romanties vir jou geliefde, iets spesiaal wat julle saam kan geniet. Om “ek’s lief vir jou” te sê met ’n mengeldrankie van gefortifiseerde wyn wat jy self gemaak het, dra die boodskap duideliker oor en is selfs meer verleidelik as ’n bottel sjampanje.

Pruim teen pruim met Zonnebloem Pinotage en eend in die Asiatiese styl

Geroosterde eend met pruimsous ... en Zonnebloem se Pinotage!

Zonnebloem se ryk en weelderige Pinotage was die koskenner Jules Mercer se voor die hand liggende keuse toe sy geroosterde eend in die Asiatiese styl wou maak. Die gul vrugtigheid met donker sjokolade en lieflike pikante en speserygeure bring die heel beste in dié heerlike eend na vore. Jy sal elke beentjie van dié dis, gemaak met pruime, soja, vyfspesery en heuning, aangevul deur tikkies gemmer en rissie, afknaag om die laaste krieseltjie smaak daaruit te haal!

Sedgwick’s adds sizzle to steak

Bon appetit!

 

Steak must be one of the ultimate cuts of meat for a quick, delicious lunch or dinner to be enjoyed any time of year. And with Sedgwick’s Original Old Brown, you can now add an incredible taste with just a few drops! Amaze your friends and family when next you invite them over for dinner or a braai with this easy recipe.

 

 

The Captain’s Saucy Steak

 

Thuli dis twee SA gunstelinge, tshohlo en blatjang, op met Nederburg Foundation Rosé

Twee SA gunstelinge en Nederburg maak drie!

 

Wie sou kon raai dat gesnipperde hoender so lekker kan smaak? Wel, Thuli Gogela, een van Suid-Afrika se gewildste koskenners en bloggers, het beslis so gedink. Thuli het Tshohlo gevat, mango-atjar en ’n paar ander spesiale bestanddele bygevoeg, en pleks van dit met pap of gestoomde brood te bedien, gebruik sy die kombinasie as ’n smaaklike quiche-vulsel.

 

Zonnebloem puik pasmaat vir Jules Mercer se besonderse Caesar-slaai

'n Slaai met 'n kinkel en Zonnebloem se Sauvignon Blanc.

Jules Mercer, gelief onder smulpape, doen dinge soos sý wil. Sy het die klassieke Caesar-slaai van nuuts af herskep, en bedien dit met Zonnebloem se fris en pikante Sauvignon Blanc. Dié tintel met lewendige grenadella- en groenvysmake wat jou tong sal laat regop sit (figuurlik gesproke, natuurlik!). Dis fris maar mondvullend, en het genoeg smaak en gewig in ie mond om die Parmesaanse kaas en ansjovis die stryd aan te sê. Die allerbeste is die koel en skoon nasmaak wat jou na die volgende slukkie laat uitsien.

Bederf jouself met Nederburg en kaaskoek in egte Mzansi-styl

NederburgSpecial.jpg

 

Thuli Gogela se weergawe van kaaskoek illustreer die skeppende gees van Mzansi op sy heerlikste beste. Hierdie vindingryke kosliefhebber en blogger gebruik hier as haar inspirasie 'n tradisionele Zulu-gereg, Isijingi, wat gemaak word met mieliemeel en botterskorsie, en omskep dit in die heerlikste nagereg iewers tussen kaaskoek, yskastert en pampoentert.

 

 

Grab your sombrero for a taste of Mexico with OBiKWA Chardonnay

A Mexican salad with nachos and OBIKWA Chardonnay.

 

Spruce up summer with the fruity flavours of OBiKWA Chardonnay, the exceptionally versatile quaffer in this range of adventurous, pocket friendly wines with a different variety for every day of the week.

 

 

Summer sizzles with crab salad and Zonnebloem Blanc de Blanc

Make your summer sizzle!

World-travelled food artist, stylist and innovator, Jules Mercer, has been sipping on Zonnebloem's contemporary classics, inspiring her to whirl up some smart, very sophisticated dishes with an awesomely original flourish.

 

Sindikeer inhoud