Kos&Wyn/Food&Wine

Vir die smulpape/For the gastronomes..

Zonnebloem se Lauréat die ideale pasmaat vir ’n byderwetse feesgereg

'n Maaltyd sonder wyn is soos 'n dag sonder sonskyn!

Die glanskok Jules Mercer het aan Zonnebloem se klassieke wyne sit en teug vir inspirasie en toe besluit om haarself bietjie vryheid te veroorloof met tradisie in haar weergawe van die tradisionele Sondag-braaigereg met yorkshire-poeding. Haar beesrib in die Franse styl, tesame met 'n elegante yorkshire-poeding (in ’n muffinpan gemaak), is sappig, smaaklik en vullend.

 

Two Oceans Shiraz 2014, veelsydigheid in ’n bottel

Geniet 'n dekadente koejawel-en-glühwein-roomys.

Two Oceans Wyne het ’n 2014- Shiraz by sy gewilde reeks wyne gevoeg, ’n stap waarna talle mense uitgesien het. Dit kos net R38 per bottel en is die volmaakte wyn om met jou gunstelingmense te geniet wanneer almal luilekker ontspan.

 

Dis ’n heerlike wyn met ’n lewendige, komplekse boeket van rooi bessies, naeltjies, speserye, ’n tikkie witpeper en subtiele vanielje. Dit pas volmaak by biefstuk, Marokkaanse lamsvleis, geskroeide tuna en lensiebredie.

Zonnebloem Sauvignon Blanc: ’n Glas vir jou en een vir die pot!

Zonnebloem Sauvignon Blanc 2013, ideaal vir sowel die pot as die pens!

Elke kok wat sy/haar sout werd is, sal jou sê jy kook nooit met wyn wat jy nie self sal drink nie. As dit vir jou goed genoeg is, is dit ook goed genoeg vir die pot.

 

As jy die 2013- Zonnebloem Sauvignon Blanc in die hande kan kry, is jou beste plan om ’n glas vir jouself te skink … en nog een vir jou gunsteling-resep eenkant te hou. Die fris, groen en wonderlik gebalanseerde smake sal jou mond opkikker en jou gereg ekstra diepte gee.

Go organic … with food AND wine!

Lemony zucchini carbonara with chili and Earthbound's Chenin Blanc.

With more and more high quality organic foods and wines to choose from in South Africa, it's getting easier to join the organic revolution... or rather revival, for there's nothing new about organic as a way of life.

 

Sedgwick’s se visbraai vir ekstra somerplesier

Geniet 'n visbraai met Sedgwick's!

Voeg so ’n bietjie ekstra plesier by die somer met Sedgwick’s Original Old Brown as die “geheime” bestanddeel by ’n visbraai.

 

Vis is beslis bedoel om gebraai te word, en deur ’n bietjie Sedgwick’s by te voeg, sal jy ontdek presies hoe veelsydig Suid-Afrika se mees ikoniese gefortifiseerde wyn werklik is.

Razvan en Pete is terug in die kombuis … saam met Nederburg!

Engelvis en pietersieliesous met Nederburg se Sauvignon Blanc.

Razvan Macici en Pete Goffe-Wood deel ’n passie vir smaak, Razvan vir wyn en Pete vir kos.

 

Om die derde seisoen van die gewilde MasterChef South Africa te vier, het die twee van hulle saamgespan en geheime oor kos-en-wynkombinasies met mekaar gedeel. Dit is saamgevat in drie kort, prettige video’s om sjefs tuis te inspireer.

 

Sedgwick’s offers convenient and easy mixed drinks

Old Brown and lemonade, simple and tasty!

In today’s busy, fast-pace life, spending time making complicated cocktails is best left for a night out at a cocktail bar. So ditch the hassle and try the refreshing, super easy to make and very delicious Sedgwick’s Original Old Brown with either ginger ale or lemonade.

 

This incredibly convenient combination with either soft drink really brings out the nutty and rich taste of Sedgwick’s, the iconic fortified wine first launched in 1916 and made in the classic Spanish Oloroso style.

Veal/beef stew with porcini mushrooms ... and Ayama Baboon’s Cuddle Pinotage

Atillio with the basket of hand-picked porcini mushrooms ... and a glass of Ayama Chenin Blanc.

Italy is about the good life! Or la dolce vita as they put it. And that good life consists of food, wine and people, in other words good times! But that sounds a lot like South Africa! We also love good times, and good times are made by good food, good wine and good company.

Reuben Riffel se Sedgwick’s-sampioensous vir biefstuk

Reuben Riffel besig om sy Sedgwick's-sampioensous te maak.

Die glanssjef Reuben Riffel het ’n groot aanhanger van Sedgwick’s Original Old Brown geword terwyl hy deur Afrika suid van die Sahara gereis het as deel van die Kaap na Dar es Salaam-ekspedisie met die Land Rover Africa-tydskrifspan.

 

Tydens hul oornagstop by die Hwange Lodge in Zimbabwe het Ruben die span getrakteer op biefstuk met ’n Sedgwick’s-roomsous en sampioene, gekomplementeer met bykosse van geroosterde botterskorsie en vars slaai.

Beat the winter with 'Conrad’s Knuckle Pot' and Strandveld Vineyards Syrah

Conrad's Knuckle Pot and Strandveld Vineyards Syrah.

Strandveld Vineyards in the Elim ward between Bredasdorp and Elim has become known for its outstanding sauvignon blancs, so much so that even international wine expert Jancis Robinson has raved about them. But the Strandveld is also an area that produces excellent red wines.

 

Sindikeer inhoud