Menings/Views

Menings oor wyn en wynverwante aangeleenthede/Views on wine and wine related maters. bacchus@planeetwyn.co.za.

WYN VAN DIE WEEK: Avondale Navitas 2008

Avondale se asemrowende Navitas 2008.

Die afgelope wynweek het begin met die bekendstelling van drie nuwe wyne op Longridge tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Daarna het ’n aand saam met vriende onder meer ’n Stellenrust Chenin Blanc 2013, ’n 2000- Zonnebloem Cabernet Sauvignon en twee Franse wyne opgelewer, en die week se reis van ontdekking is afgesluit op Avondale daar by die Paarl waar vyf wyne geproe is.

 

WINE OF THE WEEK: Le Bonheur Prima 2008

Le Bonheur's flagship, the Bordeaux blend Prima.

This past week an outstanding Bordeaux blend, a delightful white blend and 25 chenin blancs, all enjoyed with excellent food, reminded me of a quote in Alexis Lichine’s New Encyclopedia of Wine & Spirits: “A fine meal ... is a delight in itself; add a glass of wine – gleaming red or translucent greenish gold – and delectation will be doubled”. 

WYN VAN DIE WEEK: PK Morkel Pinotage 2010

'n PK Morkel Pinotage soos hierdie een het my smaakkliere vandeesweek oorweldig.

Die afgelope week het my wynreis my geneem na Bellevue in die Bottelary-heuwels buite Stellenbosch waar ek en Dirkie Morkel na meer as 45 jaar weer bymekaar uitgekom het ... en nogal rondom ’n paar puik rooiwyne uit sy kelder! Ons twee was ’n jaar uit mekaar op Paul Roos-Gimnasium op ou Skelmbos, en dis ook die laaste keer dat ons paaie gekruis het. Tot nou die dag.

 

Dit was lekker om weer op te vang, en ’n hele paar stories is rondom wyne uit die Bellevue-kelder vertel.

 

WINE OF THE WEEK: Saronsberg Provenance Earth in Motion 2014

Saronsberg's Provenance Earth in Motion 2014.

Cool versus warm, refreshing versus comforting, summer versus winter, white and rosé wines versus red wines. And for pure indulgence, dessert wines like port and muscadel. That’s how my taste buds function; keep it simple!

 

Well, it’s easier said than done when your every week is filled with stunning wines and you have to make a very difficult choice at the end of every week’s wine journey of discovery. As I’ve said before, it’s a tough job but somebody has to do it!!!

 

WYN VAN DIE WEEK: Solms-Delta Lekkerwijn 2013

Solms-Delta se 2013- Lekkerwijn is beslis 'n lekker wyn!

As jou hart oorloop van geluk, sal jy ’n glas wyn nodig hê, en as die kil vingers van ellende en weemoed jou hart omvou, vat twee!

 

Ek kan nie onthou wie hierdie wysheid kwyt geraak het nie, maar ek stem saam! En terwyl my (wyn-) beker van geluk oorloop, laat ek julle vertel van my wynreis van ontdekking van die afgelope week.

 

WINE OF THE WEEK: Avontuur Pinot Noir Chardonnay 2014

The Avontuur Pinot Noir Chardonnay 2014 was excellent on its own and brilliant with my main course of duck.

“We hear of the conversion of water into wine at the marriage of Cana as of a miracle. But this conversion is, through the goodness of God, made every day before our eyes. Behold the rain which descends from heaven upon our vineyards, and which incorporates itself with the grapes, to be changed into wine; a constant reminder that God loves us, and loves to see us happy.” – Benjamin Franklin.

 

WYN VAN DIE WEEK: Perdeberg The Dry Land Collection Joseph’s Legacy 2012

Perdeberg se ongelooflike rooi versnit, ons WYN VAN DIE WEEK.

Ernest Hemingway het gesê wyn is die beskaafdste ding in die wêreld. Volgens Benjamn Franklin maak wyn die daaglikse lewe makliker, minder gejaagd, met minder spanning en meer geduld. En André Simon skryf in Common Sense of Wine dat wyn elke maal in ’n spesiale geleentheid omskep, elke tafel meer elegant laat lyk en elke dag meer beskaafd maak.

 

Vir my is wyn ’n opwindende reis van ontdekking, en na 14 jaar van skryf oor die onderwerp, gaan daar steeds selde ’n week verby dat ek nie iets nuuts en opwindends proe nie.

WINE OF THE WEEK: Muratie Ansela van de Caab 2009

Muratie's magnificent Ansela van de Caab 2009.

What do you call it when friends come together for a good time with good food and good wine? A kuier! And a good kuier has no time limit. The longer it lasts, the better the kuier is!

 

A kuier only has one rule: nobody misbehaves and everybody must be responsible. Okay, two rules!

 

WYN VAN DIE WEEK: Teubes Family Wines se Lamberts Bay’s Finest Sauvignon Blanc 2014

Ons WYN VAN DIE WEEK is die Sauvignon Blanc heel regs.

In die eerste rubriek het wyne uit die Stellenbosch-, Wellington- en Franschhoek-streke teen mekaar meegeding vir die titel WYN VAN DIE WEEK. Verlede week het al die wyne uit die Stellenbosch-wynstreek gekom. Vandeesweek is dit omtrent net wyne uit die Weskus-streek wat mekaar pak ... behalwe vir ’n sauvignon blanc uit die Plettenbergbaai-wynwyk!

 

Maar kom ons begin heel voor. Ons jaarlikse pelgrimstog na die Weskus en Namakwaland het ons na Fryer’s Cove in Doringbaai geneem, en vandaar na Lutzville-kelder en toe na Teubes Family Wines en Namaqua Wines op Vredendal.

WINE OF THE WEEK

Tokara's 2011 Director's Reserve Red, our WINE OF THE WEEK.

This week’s journey of discovery into wine started with a 2011 Hartenberg Riesling which I enjoyed with a spicy seafood pasta and went on to also include the latest releases, white and red, from Tokara, also from the Stellenbosch wine region.

 

Sindikeer inhoud