Menings/Views

Menings oor wyn en wynverwante aangeleenthede/Views on wine and wine related maters. bacchus@planeetwyn.co.za.

Van Loveren se Cape Riesling en KFC laat mens krul van pure lekkerkry

Die goeie en die slegte maak saam 'n feesmaal soos min!

Ek kan haute cuisine en bekroonde wyn net so geniet soos enige ander mens (met goeie smaak!), en daar is beslis ’n tyd en plek daarvoor, maar gee vir my enige tyd van die dag ’n eenvoudige maaltyd wat met die varsste bestanddele en met sorg voorberei is, en ek gee vir jou ’n feesmaal soos min! En as daai maaltyd ook nog tapas-styl is – ’n hele spul eetgoed in klein hoeveelhede – dan’s ek in die sewende hemel.

Organic wine: Are we just fooling ourselves?

Vineyards near Paarl in the Western Cape.

I reached out to some wine professionals to get their opinions about organic/natural/biodynamic wines, but before I turn the stage over to them, I’d like to explore the situation briefly, writes Gregory Dal Piaz from America.

Before we consider the value of these wines, let’s be as clear as possible in regards to the definitions, which can be vague. To begin with, there is no organic wine, just wine made from organic grapes. Organic is a way of growing crops. The techniques used in the cellar, and additional treatments in the vineyard are what distinguishes, to a great extent, the wines peddled under the moniker “natural” or “biodynamic”.

Chenin blanc: Discovering 7 exciting and diverse South African whites

Chenin blanc's popularity is growing rapidly.

It’s time again to venture into the unknown in order to find some new wines for the coming summer season, writes Gregory Dal Piaz from the US of A. Chenin blanc may be best known in it’s home, France’s Loire Valley, but it is also an exceptionally important variety in South Africa. Perhaps the most important white variety as South Africa continues to re-establish it’s markets around the world.

 

Chenin blanc shows off its versatility, charm and class … again!

Let the work ... sorry, let the enjoyment begin!

Last year I was fortunate and privileged to attend the Chenin Blanc Summer Showcase. This year it was the Chenin Blanc Winter Showcase I was invited to. I am beholden to the Chenin Blanc Association for this privilege. Well, for both!

We started the day at the spectacular Dellaire Graff estate outside Stellenbosch with a Cap Classique made from chenin blanc, my very first experience of a chenin bubbly. (PS. If anybody knows where I can buy some, please let me know! It’s bloody nice!)

Zinfandel vat my verder op my wonderlike wynreis van ontdekking

'n Sprankelende wyn wat sommer nog baie harte gaan steel.

Kroasië het eens op ’n tyd verskeie inheemse kultivars gehad wat verwant is aan zinfandel, wat in die 19de eeu die basis van die land se wynbedryf gevorm het. Hierdie diversiteit dui daarop dat dié wyndruif langer in Kroasië bestaan as op enige ander plek en dat hierdie Mediterreense land heelwaarskynlik dié kultivar se land van oorsprong is.

Ormonde se 2012- Sauvignon Blanc pirouetteer op die tong

Heerlik vars en verfrissend!

Die Ormonde-privaatkelder by Darling is die storie van die Bassons wie se wortels veel dieper in die grond van hierdie geweste lê as enige wingerdstok s’n. Theo Basson, die huidige grootbaas, is die derde geslag wat hier naby aan die Atlantiese Oseaan boer nadat sy oupa, Vernon, naby Philadelphia, nie ver van Darling af nie, geboer het en sy pa, Nico, in 1970 die plaas by Darling aangeskaf en ’n suilwelboerdery op die been gebring het.

Drie wynreekse word in die moderne kelder gemaak, naamlik Alexanderfontein, Ormonde en Ondine, maar vandag wil ek konsentreer op die sauvignon blanc wat onder die Ormonde-etiket bemark word.

RAATS Old Vine Chenin Blanc delights with seafood chowder ... and without!

That wonderful chenin blanc with my seafood chowder, a winning combination.

Raats Family Wines in the Polkadraai Hills between Stellenbosch and Kuils River pride themselves on the fact that they specialise in the crafting of exceptional wines from chenin blanc and cabernet franc grapes, and the 2011 OLD VINE Chenin Blanc I had yesterday with a seafood chowder and sweet potatoe bread (from the new Lanzerac Deli) is ample proof of their success.

Breedekloof skep hemelse ervaring met kos en wyn!

'n Tafel goed genoeg vir 'n koning, met kos en wyn uit die boonste rakke.

Gryskoppe het al baie wyshede kwyt geraak oor kos en wyn, saam en afsonderlik. George Bernard Shaw het byvoorbeeld gesê daar is geen liefde meer opreg as die die liefde vir kos nie, terwyl die bekende wynghoeroe Robert Mondavi wyn beskryf het as passie, familie en vriende, ‘n warm hart en ‘n gulhartige gees, kuns, kultuur, die essensie van beskawing en die kuns van die lewe. 

Five tips for becoming a ‘wine expert’

How to become a "wine expert".

We all would like to believe that there is some magic shortcut to becoming an expert in something, writes Gregory Dal Piaz. Really applying ourselves should suffice. But it doesn't. There's that 10,000 hour rule which seems to hold true for most things, but with wine there are “experts” and then there are “experts”!

Neethlingshof en De Wet Viljoen onderstreep die redes vir wyn drink

De Wet Viljoen van Neethlingshof.

“If all be true that I do think,

There are five reasons we should drink:

Good wine – a friend – or being dry –

Or lest we should be by and by –

Or any other reason why.”

Sindikeer inhoud