Nuus/News

Wat gebeur op die wynfront/What is happening on the wine front.

Southern Right wins the only gold for sauvignon blanc

wynnuus.08.JPG

 

At the 2009 Santam Classic Wine Trophy awards, Anthony Hamilton Russell’s Platter 4 ½ star 2008 Southern Right Sauvignon Blanc won the only gold medal awarded awarded to a sauvignon blanc. Only 5 gold medals were awarded to white wines.

 

 

Nederburg bloos pienk met nuwe cabernet rosé

wynnuus.09.JPG

 

Nederburg het sy eerste cabernet sauvignon rosé bekend gestel. Dit is ’n vars, elegante lekkerdrinkwyn met ’n fris, droë karakter, en word gemaak van druiwe van ’n koel area in Darling se omgewing. Die wyn, wat die eerste keer van die 2008-oes gemaak is, word onder die Winemaster’s Reserve-etiket in die plaaslike én internasionale sleutelmarkte verkoop om in die groeiende vraag na roséwyne te voorsien.

 

 

Nuwe rooies en wittes vir fynproewers

fleur.01.JPG

Fleur du Cap, een van Suid-Afrika se top viognier-produsente wat die Internasionale Viognier-trofee vir die 2006-oesjaar by London se International Wine Challenge (IWC) losgeslaan het, het pas sy troonopvolger bekend gestel.

 

Nuwe wyne vir lekkerbekke

 

Die jaar was nog skaars uit die wegspringblokke toe kom die eerste nuus van nuwe voggies wat die lig sien, en sedertdien het dit nog nie opgehou nie. Maar as groot wynliefhebber kla ek beslis nie. Suid-Afrika se wynmakers bly uithaal en wys, en glo my, hulle kan! Die res van die wêreld se wynmakers kan maar gerus by ons plaaslike “kunstenaars” kom kersie opsteek.

Sindikeer inhoud