Nuus/News

Wat gebeur op die wynfront/What is happening on the wine front.

SA wines fly far and wide with PIWOSA

SA's premium wines aim for their rightful place in the world.

Premium Independent Wineries of South Africa (PIWOSA), a collective of like-minded, privately owned premium wineries, is about to grab the attention of Asian markets by working together to raise the bar for the reputation of South African wines when a first of its kind “road show” by an independent group kicks off in Asia this April.

Plaisir de Merle lig sluier op mees uitsonderlike versnit nóg

Plaisir de Merle se beste versnit tot dusver!

Veredelde bevrediging. Verfynde koestering. Louter verwenning. Wat jy hom ook al noem, Plaiser de Merle se Charles Marais 2013 sal jou tong aan die gons sit ... in meer as een opsig!

Klawer-kelder stel jongste Villa Esposto-wyne bekend

Villa Esposto: onthou die naam!

Goeie nuus uit die Weskus-wynstreek vir wynliefhebbers is die bekendstelling van die jongste oesjaarwyne in Klawer-kelder se gewilde Villa Esposto-reeks. Die jongste Villa Esposto-reeks, wat verlede jaar vir die eerste keer die lig gesien het, bestaan uit drie wyne, ’n 2015- Pinotage, ’n 2016- Chenin Blanc en ’n 2016- Rosé.

Steenberg’s 2014 Nebbiolo expresses sense of place with Italian flair

Don't buy a bottle, buy a case!

Italian nobility with a sense of place, firmly rooted in the Steenberg terroir, is the crux of the 2014 vintage of Steenberg’s Nebbiolo.

Blake’s Family Wines lig sluier op jongste juwele en twee ‘jongelinge’

Andries Blake se twee "juwele" pronk voor terwyl sy "jongelinge" oor hul skouers loer!

“Variety is the spice of life” en “never a dull moment” is twee gesegdes wat my baie aan die wêreld van wyn laat dink. Hoekom? Wel, die ontsaglike groot verskeidenheid wyne en wynstyle verseker dat daar werklik nooit ’n vervelige oomblik is nie. En as mens ook nog in ag neem dat enkelkultivarwyne jaar na jaar verskil danksy byvoorbeeld veranderinge in klimaat (meer/minder wind, meer/minder son, meer/minder reën, ens, ens, ens.), dan gee wyn se “verskeidenheid” (lees: variety) sommer baie “speserye” (lees: spice) aan die lewe!

The Sommeliers Selection joins forces with BLACC

The more, the merrier!

Wine is NOT a destination, but rather an awe-inspiring journey of discovery. It is subjective and personal … and very dynamic. And like everything else worth pursuing, the more one knows about wine, the better the understanding, appreciation and enjoyment of it.

Nuwe Leeu Passant-wyne huldig Kaapse wyntradisie

Sit jou wynreis van ontdekking voort!

Die bekende wynmaakspan van Chris en Andrea Mullineux het bekend gemaak dat hulle - saam met hul vennoot, Analjit Singh - hul nuwe vlagskip-wynportefeulje, Leeu Passant, eersdaags gaan bekend stel. Die Leeu Passant-reeks is puik wyn geïnspireer deur die eiesoortige kultuur, terroir, geskiedenis en smake van die Kaap. Die naam Leeu Passant is afgelei van wapenkunde waar die Lion Passant verwys na 'n Leeu wat rondloop.

Elegant Constantia Glen flagship red shaped by cool vintage

Bottled elegance!

Constantia Glen, the picturesque boutique wine estate known for exceptional Bordeaux-style wines, has released the much anticipated 2012 vintage of its flagship red, the Constantia Glen FIVE.

Uitkyk stel 10-jaaroue potketelbrandewyn bekend

Vir die fynproewer!

Die jongste Uitkyk-potketelbrandewyn, die 10-Year-Old Grand Reserve, is elegant en kompleks, en ’n uitmuntende uitdrukking van ’n ware landgoedbrandewyn. Die landgoed se wynmaker, Estelle Lourens, meen dat elke kultivar van die landgoed, wat in 1712 ontstaan het, bydra tot die onberispelike, smaaklike en goed gebalanseerde eindproduk.

Visie, passie en geduld eindig in die Cape of Good Hope Serruria Chardonnay 2015

Nog een vir die ware wynliefhebbers!

Om aan die voorpunt te wees van ’n hoogs mededingende wynmark verg veel meer as net pasie en toewyding, dit vereis ook geduld en innovasie, en al hierdie elemente kom saam in die jongste aanbieding uit die bekroonde kelder van Anthonij Rupert Wyne – die Cape of Good Hope Serruria Chardonnay 2015.

Sindikeer inhoud