Nuus/News

Wat gebeur op die wynfront/What is happening on the wine front.

Boschendal vier die somer met nuwe, verfrissende Chardonnay Pinot Noir

Nommerpas vir die somer!

Boschendal, een van Suid-Afrika se mees ikoniese wynlandgoedere, vier vanjaar die aankoms van die somer met die bekendstelling van ’n salmpienk wyn wat twee klassieke kultivars wat gewoonlik vir die maak van sjampanje (in SA bekend as Cap Classique of MCC) gebruik word, kombineer. Die gevolg is ’n verfynde en elegante Chardonnay Pinot Noir met delikate geure van rooi bessies, klipvrugte en speserye.

Surprising ways climate change impacts the world of wine

It's been a hot year, and the end of the heat is not n sight!

It has been a HOT year. A REALLY HOT year, writes Nova McCune Cadamatre. Changing weather patterns is a really obvious side effect of climate change, however there are several ways that climate change can affect the world of wine that may be more surprising.

Waverley Hills se SMV en Grenache vertel ’n storie van innovasie en uitnemendheid

Vier oesjare van die SMV (agter) en Grenache het die tonge op 'n wonderlike reis van ontdekking gevat.

Die storie van Waverley Hills, die bekroonde wynlandgoed naby Wolseley wat volhoubaar geboer en waar wyne van gehalte gemaak word, begin lank voor die eerste wyn gebottel is. Hierdie is ’n verhaal wat getuig van innovasie, erfenis en respek vir die grond, en waarvan die wyne onder die land se bestes gereken word.

Boplaas kry volpunte in Platter-wyngids … vir brandewyn!

Pure goud!

Boplaas Familie Wingerde buite Calitzdorp in die Klein Karoo het oor die jare heen sinoniem geword met wêreldklas portwyne en tafelwyne van Portugese kultivars van hoogstaande gehalte, maar nie baie mense is seker bewus van die feit dat die Nels ook brandewyn maak nie.

TOKARA wines remain firmly in the limelight with two five-star Platter ratings

TOKARA's Miles Mossop and Aidan Morton have much reason to be proud.

TOKARA winery’s hilltop location overlooking Stellenbosch is symbolic of the towering reputation of its wines. Now, two of them, the TOKARA Director’s White 2015 and the newly launched TOKARA Reserve Collection 2013 Cabernet Sauvignon have firmly planted the TOKARA flag among the rarest of SA’s top achievers once more having each received a full-marks rating of five stars in the latest edition of Platter’s South African wine guide.

Nederburg is Platter se Wynmakery van die Jaar!

Vloeibare goud!

Nederburg is aangewys as die Wynmakery van die Jaar in die 2017-uitgawe van die gesaghebbende Platter’s By Diners Club South African Wine Guide. Nie minder as vier van die landgoed se wyne regoor sy omvattende reeks het vyfstergraderings ontvang, meer as enige ander produsent. Dit is die tweede keer dat Nederburg hierdie prestasie, wat in die wyngids as “die hoogste lofbetuiging” beskryf word, behaal. Die eerste keer was ses jaar gelede in die 2011-uitgawe.

Stellenbosch Vineyards receives top honours in 2017 Platters Wine Guide

Paving the way for grenache in SA?

Wines from the pioneering Stellenbosch Vineyards winery received top ratings in the 2017 Platter South African Wine Guide. No fewer than four wines were regarded worthy of a five-star nomination, of which the recently launched Credo Limited Release Grenache 2015 made it on the Platter five-star winners list.

“The ideal weather conditions of Stellenbosch and the precision of our winemaking efforts in the cellar created this opulent wine”, comments winemaker Abraham de Villiers.

Biscotti en wyn – ’n hemelse smaaksensasie!

Vat jou tong op 'n hemelse reis!

In sy voortgesette pogings om innoverend en uitsonderlik te wees, het die De Krans-privaatkelder buite Calitzdorp in die Klein Karoo nou ’n unieke biscotti- en wyn-ervaring by sy uitgebreide repertoire gevoeg.

Pinotage another string to Durbanville Wine Valley’s bow

The Durbanville Wine Valley.

When one thinks of the Durbanville Wine Valley, sauvignon blanc and merlot immediately spring to mind. But this compact wine region near Cape Town has more strings to its bow than just these two varietals.

TOKARA rounds out acclaimed Reserve Collection with long-awaited Cabernet Sauvignon

A Cabernet Sauvignon to have and hold!

Almost two decades after the first cabernet sauvignon vines were planted high on the Simonsberg slopes of TOKARA, the estate has expanded its acclaimed Reserve Collection with the long-awaited release of the TOKARA Reserve Collection Cabernet Sauvignon 2013.

The Reserve Collection is dedicated to showcasing the unique terroir of TOKARA’s vineyards and specifically the varietal character expressed from these vineyards.

Sindikeer inhoud