Nuus/News

Wat gebeur op die wynfront/What is happening on the wine front.

Lanzerac Chardonnay 2015: Geniet die somer, glas vir glas!

Die somer in 'n bottel!

Die Lanzerac Chardonnay 2015 wat onlangs bekend gestel is, is die ideale witwyn om gedurende die warm somersdae te geniet. Met ’n sterk fokus op die terroir in die Jonkershoekvallei buite Stellenbosch, is die druiwe vir hierdie medium witwyn afkomstig uit sewe verskillende wingerdblokke in die vallei wat in ouderdom wissel van 10 tot 22 jaar.

Consistency at Kleine Zalze adds more gold to mantelpiece

Alastair Rimmer and MD Kobus Basson share a glass of Kleine Zalze's finest!

The acclaimed Stellenbosch wine estate Kleine Zalze has added to its fast-growing collection of global awards by bringing home a clutch of medals from prestigious European competitions.

The family-owned Stellenbosch producer may be most famous for its world-class Cabernet Sauvignon and Chenin Blanc, but the past few months have seen the estate’s Chardonnay grabbing its fair share of the limelight.

Stellar achievements put Van Loveren on a high for the festive season

Nico and Wynand Retief.

Renowned Robertson Valley wine estate, Van Loveren, is flying high after yet another highlight to its year saw outstanding medal glory for two of its wines at the recent Veritas Wine and Brandy Awards. One of the South African wine industry’s premier occasions, Veritas also paid special tribute to brothers Nico and Wynand Retief as Living Legends for their great contributions to the wine industry.

The Living Legend award was established to recognise and give back to those who have served the wine industry over the years, to acknowledge their commitment and pay homage to their efforts.

Badsberg het vele ‘pyle in sy koker’!

'n Badsberg- chenin blanc is 'n moet vir enige wynliefhebber!

Badsberg, geleë buite Rawsonville in die Breedekloof, is nie net bekend vir sy suksesse op die Suid-Afrikaanse Jongwynskou nie, maar sy ongehoute en gehoute chenin blancs is ook besig om die tonge aan die gons te sit … in meer as een opsig!

Uitkyk se wynfilosofie kry gestalte in sy vlagskip- Carlonet

Uitkyk se asemrowende 2011- Carlonet.

Alle uitsonderlike wyne het minstens een ding in gemeen, ’n onverskrokke strewe na uitnemendheid, en die Uitkyk Carlonet is geen uitsondering nie. Die wyn word al vir bykans ses dekades gemaak en deur wynkenners hoog aangeskryf vir sy erfenis en uitstekende gehalte wat getuig van jarelange kundigheid en ervaring.

De Krans ends year on a high

Louis van der Riet with some of De Krans' award-winning wines.

De Krans Wine Cellar, situated on the outskirts of Calitzdorp in the Klein Karoo, has ended the year on a high note by winning no fewer than four gold medals at two of South Africa’s most prestigious wine competitions. The De Krans Free-Run Chenin Blanc 2016 and Touriga Nacional 2014 each received a gold medal at the 2016 Michelangelo International Wine Awards, with the De Krans Cape Vintage Reserve Ports 2013 and 2014 also striking gold, but at the 2016 Veritas Awards.

SA se top 10 sauvignon blancs onthul!

Die wenners van vanjaar se Top 10-kompetisie. Tjorts!

Tien voortreflike sauvignon blanc-wyne is as Suid-Afrika se allerbeste bekroon toe die langverwagte uitslae van die 2016- FNB Sauvignon Blanc Top 10 bekend gemaak is.

L’Ormarins se Blanc de Blancs ‘ontwaak’ na vier jaar!

Drink die sterre!

“Drink die sterre” hierdie somer met Anthonij Rupert Wyne se L’Ormarins Blanc de Blancs 2012 wat pas bekend gestel is en die handelsmerk se reeds indrukwekkende Méthode Cap Classiques (MCC) voltooi.

Die eerste oesjaar van hierdie vonkelende Cap Classique is pure elegansie en sofistikasie, van sy opvallende verpakking wat oral die oog sal vang tot sy uitlokkende geurprofiel.

Distell triumphs at Veritas Awards

Veritas Top Achievers: Wines.

Distell stole the show at the 2016 Veritas Awards, South Africa’s foremost wine and brandy competition. The mega-producer’s winning wines reaped 2 double gold and 12 gold medals. Spier was the closest contender in the medal stakes with 2 double gold and 7 gold. Rustenberg and Flagstone shared third place in the medal rankings with 2 double gold and 1 gold award each.

'Drink die sterre' hierdie feesseisoen met Lanzerac se Blanc de Blancs Brut

Sit bietjie vonkel in jou lewe!

Die beste manier om die jaar se uitdagings en suksesse te vier, asook om die jaar mee af te sluit, is met ’n glas vonkelende sjampanje. En die Lanzerac-wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch het nét die regte sjampanje vir die geleentheid, en vir alle ander geleenthede, naamlik die uitmuntende Blanc de Blancs Brut, ’n Cap Classique wat beloof om ’n glimlag na die gesig en ’n lied na die hart te bring.

Sindikeer inhoud